#IMadeMyMark Inwoners trek hul kruisie (KYK)

Ten tye van die Herald se besoek daar het die stemproses rustig verloop, te spyte van die lang ry.

Inwoners van die dorp het van vroegoggend af na die stempunt by die binnehuise Sportkompleks in Brakpan-sentraal gestroom om hul stem uit te bring.

Willie Carlson (links) en Talitha Carlson het hul kruisie getrek vir die Nasionale Verkiesing.
Matlaisane Mampho (links, SAPD) en Doroiny Mnotong (EMPD) was op hul pos om toe te sien dat die stemmery rustig verloop. Hulle staan saam met Tholiwe Masuku wat haar kruisie gaan trek het.
Anna Visagie (links), Gert Kruger en Hannie van Zyl is inwoners van die Tweedy Park wat glo dat hul stem ‘n verskil kan maak.
Gladys Mabaso (links) en Beauty Hlushani het die regte ding gedoen en het reeds al vroeg in die ry gaan staan, met die hoop dat hul stem ‘n verskil sal maak.

Meer fotos:

Lees: #IMadeMyMark Entrepreneurs maak ‘n geldjie op stemdag

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version