Die Anker maak skoonskip teen bure

Die wedstryde, wat by Oosterlig plaasgevind het, is almal deur die besoekers gedomineer.

Die rugbyspanne van Hoërskool Die Anker het onlangs hul eerste Valke ligawedstryd vir die jaar teen Hoërskool Oosterlig van Boksburg gespeel.

Die Anker het al 10 wedstryde gewen en in ses van die kragmetings is daar 50 punte of meer aangeteken.

Die tellings was soos volg:

o-14a: 50-0, o-14b: 50-5, o-15a: 55-5, o-15b: 50-0, o-16a: 48-10, o-16b: 54-0, vierde span: 36-5, derde span: 19-5, tweede span: 31-14, eerste span: 50-17.

Lees: Anker ryg die medaljes in

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version