VIDEO: Sprokiekarakters kry lewe by Laerskool Môrewag

Talle karakters, soos Spiderman en Wilma van Flinstones, was te sien.

Laerskool Môrewag het verlede Donderdagoggend (4 April) ’n sprokiesdag gehou waar leerders en onderwysers soos ’n bekende karakter van ’n storie kon aantrek.

Spiderman was beslis ’n gunsteling onder die seuns. In die foto is Jayden Heaney (agter). Middel (van links): Keagan Coetzee en Schalk Nienaber. Voor is Tian Fourie en Le-roy Filtmater.
Morries het selfs hul eie John Cena gehad, Zeiden Pretorius.
Kiara Rautenbach (links) en Kaylee Tharle droom om soos ’n mooi prinses in ’n sprokie te wees.
Flinstones was ook by die skool te sien, waar Jessica Breytenbach soos Wilma aangetrek het.

Lees: Rafiki Kleuterskool vier 10de bestaansjaar

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version