NewsSchools

Laerskool Die Arend se rugbyspelers bring hul kant

Sewe van die spelers is ook ingesluit in die Valke High Performance span wat Vrydag aan die Ekurhuleni proewe deelneem. 

Elf rugbyspelers van Laerskool Die Arend is vir onderskeidelik die o-12 en o-13 Brakpan rugbyspanne gekies.

Lees: Broers van Die Arend en Anker neem saam aan SA kampioenskappe deel

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

Related Articles

Back to top button