Rafiki Kleuterskool vier 10de bestaansjaar

Pret vir oud en jonk was aan die orde van die dag.

Rafiki Kleuterskool het Saterdagoggend ’n vrolike karnival ter viering van die skool se 10de bestaansjaar gehou.

Kedibone Ndlove (links) en Melissa Louw het hulself gate uit geniet.
Natuurlik was daar ook lekker eetgoed. Op die foto is Mckenzie du Plooy (agter, links) en Thando Zuma. Voor is Mianke van Niekerk.
Annatjie Jordaan (links) en Lorinda Kern, eienaar van Rafiki, het die dag terdeë saam met die kleintjies geniet.

Lees: Felicitas School spreads autism awareness

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version