Divan skrik nie as dit by praat kom nie

Die interdorp redenaarskompetisie is onlangs by die Hoërskool Stoffberg gehou.

Divan du Plooy, ’n graad nege leerder aan Hoërskool Die Anker was die graad nege wenner en is ook aangewys as die afdelingswenner.

Lees: Entrepreneurskap is volop by Laerskool Die Arend

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Exit mobile version