Isabella Meiring (91) het hierdie foto van haar vierjarige agterkleinkind, wat ook Isabella Meiring heet, ingestuur.
’n Foto van hulle twee saam was twee jaar gelede ook die lesersfoto van die week.
Isabella meld ook dat sy elke Vrydag uitsien daarna om die Herald te ontvang.
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.