Local newsNews

Lesersfoto van die week

Was jy onlangs by ‘n spesiale geleentheid of wil jy graag ‘n besondere foto met ons deel? Stuur die foto en ‘n kort beskrywing met name en vanne na brakpanherald@caxton.co.za

Isabella Meiring (91) het hierdie foto van haar vierjarige agterkleinkind, wat ook Isabella Meiring heet, ingestuur.

’n Foto van hulle twee saam was twee jaar gelede ook die lesersfoto van die week.

Isabella meld ook dat sy elke Vrydag uitsien daarna om die Herald te ontvang.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button