Fanie Kotzé, die sportbestuurder van die Laerskool Dalview is onlangs tot rugby laerskole streek voorsitter, asook lid van die Valke laerskole bestuur, verkies.
Kotzé dien ook as die Valke laerskole o-13 spanafrigter (15-tal) en is ook die Valke laerskole provinsiale sewes afrigter.
Lees: Die Laerskool Dalview is trots op oud-leerders wat leiers is
Volg ons:
Vir meer plaaslike nuus besoek Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!