Morries se atlete haal uit en wys

Morries skop stof in ander se oë op die atletiekveld.

Laerskool Môrewag se atlete het onlangs aan die D5-atletiekkampioenskappe deelgeneem.

Atlete van die Laerskool Môrewag wat onlangs aan die Groter Brakpan byeenkoms deelgeneem het, is agter (van links): Ruan Smith, Kelly Frazer, Chante Viljoen Theo Lombard, Gabbi van der Watt, Danielle Munro en Timothy Roux. Middel: Thalitha van Staden, CJ Wolmarans en Xander Roux. Voor: Leshana Steyn, Michaela Prinsloo, Eugene Breedt, Darius Dekker, Rian Mostert en Michaela Abbott. Afwesig: Duwan Dubery, Willie Schoeman en Nitayle Steinmann.

Lees: Dié Morries pronk behoorlik

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Vir meer plaaslike nuus besoek Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

Exit mobile version