VIDEO: Gedenkdiens bring hulde aan die vier leerders wat sterf

Vier leerders van dié skool is dood nadat ’n loopbrug onlangs ineengestort het en talle ander kinders ook beseer is.

’n Gedenkdiens is Saterdagmiddag by Cruise-Inn gehou ter nagedagtenis aan die slagoffers van die Hoërskool Driehoek tragedie.

’n Honderd wit duiwe van Forever Dove Hire is tydens die gedenkdiens vrygelaat.

Lees: Ankers bring ook hulde aan leerders wat sterf

Lees ook: Stoffbergers vorm driehoek en bid vir Hoërskool Driehoek

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version