Editor's noteLocal newsNews
VIDEO: Gedenkdiens bring hulde aan die vier leerders wat sterf
Vier leerders van dié skool is dood nadat ’n loopbrug onlangs ineengestort het en talle ander kinders ook beseer is.
’n Gedenkdiens is Saterdagmiddag by Cruise-Inn gehou ter nagedagtenis aan die slagoffers van die Hoërskool Driehoek tragedie.
’n Honderd wit duiwe van Forever Dove Hire is tydens die gedenkdiens vrygelaat.
Lees: Ankers bring ook hulde aan leerders wat sterf
Lees ook: Stoffbergers vorm driehoek en bid vir Hoërskool Driehoek
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.