Valentynsdag is om die draai en ‘n romantiese bederf wag vir twee lesers van die Herald.
‘n Gratis bottel wyn is by die ete ingesluit en dansbaan sal sorg dat besoekers ook kan dans.
Die Herald gee twee kaartjies weg, dus kan twee paartjies ‘n romantiese aand heeltemal gratis gaan geniet.
Al wat jy moet doen is om ‘n e-pos te stuur en in een sin te verduidelik waarom jy die kaartjies sal wil wen.
Jou e-pos moet ons voor of op 11 Februarie bereik en die wenners sal telefonies in kennis gestel word.
Dit is belangrik om ‘n kontaknommer in jou e-pos te meld.
Meld ook die woord Valentynsete in die onderwerpkassie.
Die ete by Rosetulee word op 14 Februarie om 7nm gehou en besprekings kan nog gedoen word.
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter