Ankers skuif weer agter die boeke in

Die leerders is na aanleiding van hul punte van die laaste kwartaal van 2018 gekies.

By Hoërskool Die Anker is akademie ’n prioriteit en die nuwe Top 10 akademiese spanne is verlede week aangekondig.

Graad 10, agter (van links): Nicole Claasen, Ilze Scharneck, Tealize Keyzer, Anne Belle Mattheus, Chanté Immelman en Zahndri van Greune. Voor: Marjolandi Geyser, Leandie Radley, Theunis Coetzer, Marnie van der Westhuize en Kaylin de Vries
Graad 11, agter (van links): Anika Bothma, Shauné Lategan, Richelle van Kaam, Shiquita McGeer en Nicola Karsten. Voor: Abygale Smith, Dené Otto, Christo Erasmus, Carmen Engelbrecht en Kiara Partington.
Graad nege, agter (van links): Raymond van Blerk, Jordan Olice, Nantus Joubert, Christiaan van Schalkwyk en Victor Naudé. Voor: Divan du Plooy, Zelri Grobbelaar, JD Erasmus, Kara Venter, Megan Fraser en Karina du Preez.

Lees ook: Anker leerders bloei vir ’n vale

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Exit mobile version