CrimeEditor's choiceNews
Vyf motorfietse in plakkerskamp gevind
Daar moet nog vasgestel word wie die eienaars van die motorfietse, wat terug gevind is, is.
Vyf motorfietse, wat uitmekaar gehaal en deeglik verpak is, is vanmiddag laat in Plastic City ontdek.
Die fonds is gemaak nadat inligting opgevolg is.
Lede van die Brakpan Taakspan het gereageer en met die samewerking van onder andere die EMPD, die Brakpan Radio Groep, die GPF en die publiek is die motorfietse ontdek.
Die dorp het die afgelope paar weke ‘n lushof geraak vir motorfiets diewe.
Gesteelde motorfiets onder sinkplate in veld gevind
Daar moet nog vasgestel word wie die eienaars van die motorfietse, wat terug gevind is, is.
Volledige inligting sal volg.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



