NewsSchools

Die Arend sluit jaar op hoë noot af

Die nuwe leiers vir 2019 is ook aangekondig.

Laerskool Die Arend het onlangs die jaar op ’n hoogtepunt afgesluit, met die skool se prysuitdeling wat gehou is.

Keano Puchert is die junior Victor Ludorum sowel as die junior sportseun vir 2018 (toekenning word gedeel).
Deon Bouwer is die landloper van die jaar sowel as junior sportseun vir 2018 (toekenning word gedeel).
Tamanique du Buisson is die junior Victrix Ludorum vir 2018.
Deon Lange is die skut van die jaar sowel as junior sportseun 2018 (toekenning word gedeel).
Hayley Lombard is die junior sportdogter vir 2018.
Ettienne Smit is as die rugbyseun van die jaar aangewys en Nataly Strydom was die netbaldogter van die jaar.
Arina Nell is as Arend van die jaar, sowel as die senior sportdogter van 2018, aangewys.
Ellenè Brisley is die Dux-leerling vir 2018.
Laerskool Die Arend se hoofleiers vir 2019 is, (van links): Ettienne Smit (onder hoofseun), Hayley Erasmus (onder hoofdogter), Zoë Muller (hoofdogter), Dylan Viljoen (hoofseun), Vicky-Lee Puchert (onder hoofdogter) en Wian Lourens (onder hoofseun).

Lees ook: Arende is ook tuis in die water

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button