Tutela hou jaarvergadering

Die vergadering vind by die NG Kerk Brakpan-Wes (oorkant Laerskool Die Arend) plaas en sal om 7nm begin.

Tutela Gesinsorg hou 20 November sy jaarvergadering en belangstellendes word uitgenooi om dit by te woon.

Persone wat meer inligting verlang kan vir Hendrik Labuschagne by 082 923 3077 kontak.

Lees ook: Gous to inspire at Tutela fund-raiser

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

Exit mobile version