Klein Dalwers leer van veiligheid

Die SAPD se berede eenheid was veral populêr en die leerders het die interaksie met die SAPD se honde-eenheid geniet.

Die Brakpan SAPD en ander rolspelers het onlangs ’n Superheld Bewustheidsdag by die Laerskool Dalview gehou. Die graad R- en graad RR-leerders is tydens die besoek ingelig oor veiligheid en hoe sekere situasies hanteer word.

Dyllan Oelofse (links), Wikus Giesse en Marcel Drosty het die oggend terdeë geniet.
Lede van die Brakpan SAPD en ander rolpelers het gesorg dat die jong leerders goed ingelig word oor veiligheid.
’n Demonstrasie deur lede van die Ekurhuleni Nooddienste het vir groot opwinding gesorg.

 

Lees ook: Geen keer aan slim en sportiewe Dalwers

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

Exit mobile version