Editor's noteLocal newsNews
San Michele hou opedag
Die tehuis is ‘n tuiste vir verstandelik- en liggaamlik gestremde persone en daar word ook na psigiatriese pasiënte omgesien.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/27/2017/10/san-michele.jpg)
‘n Opedag word môre (Saterdag, 3 November) vanaf 10.30vm tot 2nm by die San Michele Tehuis gehou.
‘n Konsert sal deur die pasiënte opgevoer word en die publiek is welkom.
Daar sal ook talle ander aktiwiteite soos gesigverf, stalletjies, en ‘n springkasteel wees. Eet- en drinkgoed sal ook te koop wees.
Die tehuis is te Hannes Visagiestraat 266, Withok geleë.
Lees ook: Mountain bikers support San Michele
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter