Laerskool Dalview se top presteerders

Die leerders is gekies na aanleiding van akademiese prestasies vir die derde kwartaal van 2018.

Die Laerskool Dalview het onlangs sy top 10 akademiese presteerders in elke graad aangewys.

Graad vier (agter, van links): Kayla Vorster, Ilse-Mari van der Walt, Jessica Jenkinson, Anja Boshoff en Ruan Correia. Voor: Denike Borman, Chad Pienaar, Caitlin Meyer, Chanté Momberg en Araya de Waal.
Graad vyf (agter, van links): Esmia van Wijk, Ewaldt Rademan, Bianca Botha, Charnel van der Merwe, Donae Henstock en Henlo de Beer. Voor: Aldo van Emmenes, Rigardt Venter, Rochelle Spies, Ancel de Bruyn en Hydi Venter.
Graad ses (agter, van links): Anoeshka van Wyk, Thandi du Toit, Zander van der Linde, Jan-Daniel Smit en Shakira Schmidt. Voor: Calie Boshoff, Morgain van der Walt, Emily van der Merwe en Steven Williams. Afwesig: Etienne Schoonraad.

Lees ook: Tien van die bestes by Laerskool Dalview

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Exit mobile version