Jong Arende droom van die toekoms

Dié leerders het onlangs ’n beroepe-dag by die skool geniet.

By Laerskool Die Arend droom die graad twee leerders al van jongs af oor wat hulle eendag wil word.

Elri Horwood (agter) wil graag ’n lugwaardin word. Kailey du Toit wil eendag ’n dokter wees en Laney Combrinck wil ook die wêreld rondvlieg as ’n lugwaardin.

Lees ook: Arend leerder kry groen en goud

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Exit mobile version