Stoffies se mooistes gekroon

Mnr en Mej Stoffberg is onlangs tydens ’n uithang geleentheid by die skool aangewys.

Die spoggerige aand is jaarliks ’n hoogtepunt op die skool se sosiale kalender en geen moeite word ontsien om die aand onvergeetlik vir die deelnemers sowel as die toeskouers te maak nie.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

Exit mobile version