Editor's noteNewsSchools

Groot pret by Die Anker se kleurfees

Na afloop van ’n braai, wat deur almal geniet is, het die leerders laat waai met ’n kleurfees op die sportgronde.

Leerders van Hoërskool Die Anker het Donderdag die derde kwartaal met kleur en geur afgesluit.

Na ‘n groot baljaar, het die meisies omtrent soos ’n reënboog gelyk. Hulle is van links: Marianka Lane, Nadene Venter, Carmen Engelbrecht, Demi de Beer en Samantha Nortjé.
Daar was geen keer aan Sunita Duvenage (links), Sonica Pretorius, Megan Pulvenis, Eliske de Klerk en Gabi Cameron se opgewondenheid nie.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button