Vanaf Woensdag gaan motoriste in die binneland vir die eerste keer ooit meer as R17 moet opdok vir 95-oktaan petrol.
Dit volg na ‘n aankondiging van die departement van energie dat 95-oktaan-petrol Woensdag met R1 per liter styg, terwyl 93-oktaan-petrol jou ‘n ekstra 99c per liter uit die sak sal jaag.
Die prys van diesel styg met R1,24 per liter, paraffien sal R1,39 per liter meer kos en vir gas gaan jy R1,79 per kilogram meer opdok.
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.