NewsSchools

Dalwers mik hoog vir hulle toekoms

Graad sewe leerders aan die Laerskool Dalview het onlangs ’n beroepe-dag, waartydens die leerders kon aantrek volgens die beroep wat hul eendag wil volg, gehou.

Die drie leerders lyk spoggerig in hul uniforms. Dian Joubert (links) wil graag ’n vlieënier word, Leoney Nel wil regte studeer en ’n advokaat word, terwyl Blanche Strydom ’n lugwaardin wil wees.

Lees ook: Leerders berei hulself voor vir die toekoms

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

Related Articles

Back to top button