Sonnies skitter wanneer dit by akademie kom

Sonneveld Akademie het onlangs hul top 10 akademiese presteerders in elke graad aangewys na aaleiding van die tweede kwartaal.

Graad vier tot ses, agter (van links): Chenelle Dietrechsen, Simoné Kruger, Benjamin Vorster, Xander Engels en Juanita Vorster. Voor: Marlizelle Burger, Mariska Zochner, Inge Venter, Michelle Fourie en Kaylin Moller.
Graad een tot drie, agter (van links): Riley Immelman, Rainier Cronjé, Russouw Engels, Ruan Binneman en Caleb Smit. Voor: Luca-Leigh Nieuwoudt, Birgitta Britz, Ricardo van der Westhuizen, Kaylie Schutte en Anieke Els.

Lees ook: Wiskunde is weer lekker

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit: Springs AdvertiserAfrican Reporter Boksburg AdvertiserBenoni City Times and Kathorus Mail

Exit mobile version