Die Anker se sportspanne seëvier op die veld
Die rugbyspanne van Hoërskool Die Anker het die afgelope seisoen op die veld uitgeblink en talle Valke-liga titels ingepalm.
Die eerste rugbyspan was naaswenners van die Valke-liga. Die span se afrigters is Corneel van Dyk en Marius Ueckermann.