Editor's choiceNewsSchools

Die Anker se sportspanne seëvier op die veld

Die rugbyspanne van Hoërskool Die Anker het die afgelope seisoen op die veld uitgeblink en talle Valke-liga titels ingepalm.

Die o-14A rugbyspan was Valke-liga wenners. Die span word deur Nico Goosen en Dian Roets afgerig.
Die o-14B rugbyspan wat deur Jan Oosthuizen afgerig word het die Valke-liga gewen.
Die o-15B rugbyspan was Valke-liga wenners. Die span word deur Gavin Fourie (links) en Heinrich Holtzhauzen (regs) afgerig.
Hierdie o-16 rugbyspelers is verkies tot die Valke-span. Hul afrigters is Werner Badenhorst (links) en Tiaan Gunter (regs).
Die o-16B rugbyspan was Valke-liga naaswenners. Die afrigter van de span is Tiaan Gunter.

Lees ook: Die Anker se o-14 rugbyspan is kampioene

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

Related Articles

Back to top button