Morries se slimstes gekies

Laerskool Môrewag het onlangs sy top 10 akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangewys.

Graad Ses, agter (van links): Ethan Geldenhuys, Shanika du Preez, Tenike Elliot en Xiaomei Smit. Voor: Sharné du Preez, Chanté Viljoen en Ruan Smith. Afwesig: Kayleigh Bruwer, Januschka Ströh en Keagan Breytenbach.
Graad Vyf, agter (van links): Liezel Pretorius, Izel Adlam, Gabbi van der Walt, Nicole de Bruyn en Danielle Mcgeer. Voor: Zander Esterhuizen, Johané van Wyngaardt, Jessica Pretorius en Jaundré Stander. Afwesig: Thailo Bibbey.
Graad Vier, agter (van links): Danika de Waal, Kayla du Toit, Keanan van Antwerpen, Xander Roux en Tiffany Brink. Voor: Veronique du Preez, Elizmé de Vries, Markus Herbst, Christiaan Crous en Megan Smook.

Lees ook: Drie langasems van Morries vaar goed tydens SA Tweekamp kampioenskappe

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Exit mobile version