VIDEO: Besoekers geniet Just Wheels opedag Lede van Die Just Wheels Motorklub asook die publiek het Sondag die klub se opedag, wat die laaste Sondag van elke maand by die klubhuis gehou word, geniet. Miné Van Vuuren August 2, 2018 Lees ook: Blink wiele beïndruk besoekers by Just Wheels opedag Jason van Huyssteen (links), Bianca van der Westhuizen en Aziza van Huyssteen het die klub ondersteun. Antieke en hedendaagse motors was ook te sien. Danie Booyens sit hier in sy ou vuurwa. Volg ons: Instagram Twitter Facebook Related Articles City manager recognises dedicated women staff Happenings Adopt a pet Five steps to prevent your retirement dreams from becoming your family’s financial nightmare