Editor's choiceNewsSchools

VIDEO: Oosies se Kapperjolle was ‘n jollifikasie sonder einde

Die Laerskool Laerskool Brakpan Oos se jaarlikse Kapperjolle is onlangs met groot sukses by die skool aangebied.

Die tema vanjaar was Jollifikasie sonder ‘n einde.

Geen moeite is ontsien met die afrigting van die leerders nie en ‘n mengelmoes van klank en kleur het bygedra tot ‘n puik produksie.

Lees ook: Die Oosies laat nie slaplé met die akademie

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button