Die Anker se o-14 rugbyspan is kampioene

Hoërskool Die Anker se o-14a rugbyspan het Saterdag die Valke skoleliga gewen toe hulle Heidelberg Volkskool met 15-11 geklop het.

Hierdie span het vanjaar 14 uit die16 wedstryde, wat hulle gespeel het, gewen, wat hulle ’n wenpersentasie van 88 persent gee.

Hulle sal nou saam met die eerstespan en die o-15a span verder speel in die Virsekerbeker-kompetisie.

Lees ook: Hoërskool Die Anker se rugby spanne goed op dreef

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Exit mobile version