Die Oosies laat nie slaplé met die akademie

Die top 10 akademiese spanne van die Laerskool Brakpan-Oos is Vrydag (20 Julie), na aanleiding van die leerders se punte vir die tweede kwartaal, aangewys.

Graad Vier, agter (van links): Eleanor Maredi, Nathan Palm, Megan du Randt, Abigail Botha en Bernise Jordaan. Voor: Ewald Benade, Duan Conradie, Oswald Shoeman, Anita Botha en Leandré Stander.
Graad Ses, agter (van links): Odette van Dyk, Chimonic Engelbrecht, Nika de Bruyn, Logan van der Berg en Dianté Griffin. Voor: Chelle-Marie Schoeman, Zancha Marcus, Lwethu Zulu, Brandon Crous en Denise Mong.
Graad Vyf, agter (van links): Taylon Nagel, Keanauw Adendorf, Johandré Brits, Melani Kruger en Macayla Scharneck. Voor: Nadia Swart, Lianell van Aardt, Ansunell van Aardt, Bradley Jacobs en Reghardt Underhay.

Lees ook: Tweeling broers haal albei span

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Exit mobile version