Editor's choiceNewsSchools

Drie langasems van Morries vaar goed tydens SA Tweekamp kampioenskappe

Drie leerders van die Laerskool Môrewag het onlangs aan die SA Tweekamp Kampioenskappe te Pretoria deelgeneem.

Tweekamp is ’n multi-sport dissipline wat swem en hardloop behels, waar atlete oor ’n sekere afstand deelneem in hul verskillende ouderdoms kategorieë.

Die atlete het eers die 800m op die atletiekbaan afgelê waarna daar 50m of 100m geswem is.

Georgia Venter (o-13) het 100m geswem en ’n algehele 23ste plek behaal, terwyl Allisandro Cloete (o-13), wat ook 100m geswem het, ’n 13de plek behaal het.

Chanté Viljoen (o-12) het 50m geswem en ’n 16de plek behaal.

Lees ook: Goud vir Morries skopbokser

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button