Editor's noteNewsSchools

Vreemde haarstyle op ’n vreemde dag

Vrydag die 13de is verlede week op ’n prettige wyse by Ons Kuier Plekkie in Dalview gevier.

Die kleintjies is aangemoedig om met ongewone en kreatiewe haarstyle by die skool op te daag.

Ava McKechnie (links), Ruben Borman en Hayley McKechnie.
Daar was geen keer aan die drie met hul groen en rooi hare nie. Hulle is van (links) Caleb Foxcroft, Declan Oberholzer en Jo-wann Oberholzer.
Janke Gouws (links), Eduan Stoltz en Danielle Liebisch het met vele poniesterte gespog.
Shenay van der Walt (links), Candice Smit en Chadri Botha.
Op die foto agter van links is Karla Potgieter, Deoné Botha, Jonothan Steyn en Dihandré Combrink.

Lees ook: VIDEO: Kleintjies vertel ons meer oor die Paashaas

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button