Local newsNews

Skoolvriende na 50 jaar weer saam

Daar is Saterdagoggend lekker gekuier by die Laerskool Môrewag toe ’n groep oud-leerders van die skool bymekaargekom het vir hul 50-jaar reünie.

Drie vriendinne wat 50 jaar gelede saam agter die skoolbanke gesit het, is (van links): Annemarie Jonker, Reinette McNeill en Heila Vlok.

Lees ook: Stoffbergers van 2006 hou reünie

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button