NewsSchools

In hul pajamas op die laaste dag

Die klein Dalwers van die Laerskool Dalview het verlede week die kwartaal op ’n vrolike noot afgesluit.

Die jongspan kon met nagklere skool toe gaan en het lekker aan springmielies gesmul.

Die drie kleuters van die Vissie-klas se groot gruwelrige pantoffels was baie opvallend. Hulle is Zian Williams, Mizandré Knoetze en Julian Combrinck.
Zane Roets, Evangeline Smit, Tyler Venter en Zaylee Boylan van die Paddatjie-klas.
Caleb Coetzee, Frans Pieterse, Ruben Grobler en Megan Venter is van die Bytjie-klas.

Lees ook: Klein Dalwers is diereliefhebbers

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button