Local newsNews

Your views online

See what our readers had to say on some of our top stories.

Storie: Stoffie matrikulant en ouer broer sterf saam in ongeluk

Tanya Jordaan:

Drie jong mans van ons dorp in ’n oogwink weggeneem. Sterkte aan hulle ma’s en familie. Sterkte ook aan Anita Brits en haar drie kinders. Ook aan Lajos van Zyl se vroutjie met haar drie klein kindertjies. Mag God julle deur die tyd dra. Ook sy broer en suster en sy familie. Sterkte vir julle almal.

Cindy Pretorius:

Rus in Vrede Armand en Ruan. Mag die genade van die Here oor Anita en die kinders asook die res van die familie en vriende vloei. Mag Hy julle versterk en julle deur die moeilike tyd dra. Anita Brits my vriendin ek bid dat jy ’n vinnige herstel sal hê en dat die Here jou sal dra in die moeilike tyd.

Marisca Lubbe:

Dis bitter hartseer. So jonk. Baie sterkte aan almal se families en geliefdes. Armand jy gaan gemis word. Baie sterkte Anita. Ons glo en vertrou die Here gaan met jou wees.

Story: WATCH: Horrific mugging in Joburg CBD

Michael Mc Laren:

Get a knife like them and just stab. That’s all, they will run.

Fires Janse van Vuuren:

That is why I always walk a few steps behind my family and constantly look around.

Follow us:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button