Die Laerskool Dalview se Klein Dalwers het verlede Vrydag (15 Junie) met arms vol honde- en katkos asook komberse by die skool opgedaag om aan die Brakpan DBV te skenk.
Miné Van Vuuren
Die graad R leerders van die Laerskool Dalview het die projek met groot entoesiasme aangepak.