Klein Dalwers braai lekker
Die graad R-leerders van die Laerskool Dalview het die afgelope langnaweek op ’n hoë noot begin deur ’n lekker braai by die skool te hou.
Die kleintjies was almal opgewonde om braaivleis by die skool te geniet.
Lees ook: Laerskool Dalview se Thandi palm die medaljes in
Volg ons:
Instagram
Twitter
Facebook
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!