Editor's choiceLocal newsNews

Bejaardes word bederf

Die bestuur en personeel van die Ces’t la Vie Day Spa in Dalpark het verlede Donderdag (26 April) besoek gebring aan die inwoners van die Ebenhaeser Tehuis vir Bejaardes asook die Eventide Tehuis.

Ellamé Truter, wat ook onder die besoekers was, het die inwoners se harte gesteel. Sy sit hier op Gerzina van Wyk, wat ’n inwoner van Ebenhaeser is, se skoot.
Saam met ’n groepie vrywilligers is die inwoners van die twee tehuise heerlik bederf met hand- en voetmasserings. Verversings is bedien en daar is vir die inwoners gesing. Op die foto (van links) is: Chantal Muller, Francina Dhlamini, Bongi Masilela en Nicolette van Vuuren, almal van die Ces’t la Vie Day Spa.

Lees ook: Bejaarde sorg dat skoolkinders veilig bly

Volg ons: 

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button