Laerskool Dalview se Thandi palm die medaljes in

Thandi het onlangs, met groot welslae, aan die South African Championships of Performing Arts deelgeneem.

Thandi du Toit, ’n graad ses leerder aan die Laerskool Dalview spog met vele talente.

Sy het aan ’n allemintige 15 items, wat drama, groepsdrama en modelwerk ingesluit het, deelgeneem.

Sy het in die drama afdeling vier goue medaljes en een silwer medalje ingepalm, terwyl sy vir die “spokes model”-afdeling ’n brons medalje ontvang het.

Lees ook: Morries se hoofseun woeker met sy talente

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Exit mobile version