NewsSchools

Jong ruiter vaar goed

’n Leerder aan die Sonneveld Akademie, Leandi Oelofse, het onlangs aan die South African National Schools Association kampioenskappe deelgeneem en groot sukses behaal.

Sy en haar perd, Wyatt West, het aan drie dissiplines deelgeneem, naamlik die 50 sentimeter tydren hindernis waar hulle ’n negende plek uit 23 ruiters behaal het en die 50 tot 60 sentimeter hindernis sonder tyd, waar hulle ’n agtste plek uit agtien ruiters behaal het.

Sy het ook ’n vyfde plek uit 28 ruiters in die dressuur-afdeling (gehoorsaamheid en bewegings) behaal.

Lees ook: Waatlemoen-fees pret by Sonneveld Akademie

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button