Die Laerskool Dalview se top tien akademiese spanne is onlangs, na aanleiding van die eerste termyn se punte, aangewys.
Miné Van Vuuren
Graad sewe (agter, van links): Lynri de Beer, Cassidy van der Merwe, Megan Koekemoer en Tonya Muller. Voor: Megan Butcher, Camryn Viljoen, Diwan van Emmenes, Petru Botha, Mieke Dippenaar en Luzel Putter.