Dié Oosies bring hul kant

Leerders van die Laerskool Brakpan-Oos, wat hul kant op akademiese vlak gebring het, is verkies tot die Top 10 akademiese spanne van die skool, na aanleiding van die eerste kwartaal se uitslae.

Graad vier, agter (van links): Helen Botha, Nikita Rabie, Leandré Stander, Abigail Botha, Sharon de Lange en Natalie Hatting. Voor: Ewald Benade, Duan Conradie, Eleanor Maredi, Oswald Schoeman en Anita Botha.
Graad vyf, agter (van links): Reghardt Underhay, Chrystal Swart, Saswalee De Waal, Shaneca Strauss en Jamey-Lee Boylan. Voor: Nadia Swart, Lianell Van Aardt, Bradley Jacobs, Ansunell Van Aardt en AJ Howard.
Graad sewe, agter (van links): Shiries du Plooy, Dané Janse van Rensburg, Saskia Coleman, Lee-Ann Kruger en Tiffany Pitzer. Voor: Morgan Bruinette, Zander Welding, Jeanette Kruger, Ashley Kümm, Keenen van Wyk en Danelle Jacobs.

Lees ook: Laerskool Brakpan-Oos se nuwe hoofleiers

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Exit mobile version