Editor's choiceNewsSchools

Klein Arende speel dat die kleur so spat

Die kleintjies van Laerskool Die Arend se primêre fase het onlangs ’n reënboogfees geniet en terselfdertyd meer geleer oor Paasfees.

Daar is ook tyd gemaak om te leer waaroor Paasfees gaan.
Die groepie met hul kleurvolle gesiggies is heelonder (links om): Ernika Janse van Niewenhuizen, Carlia Nortje, Lumé Nel, Tamrin Bezuidenhout, Halley Vorster, Keagen Maas, Jordan Fulton, Tiaan Roets, Twané Nel en Mikayla Smith.
Die personeel het ook pret gehad. Hulle is (van links): Marita Horn, Chantel Theron, Teresa Nel, Angelique Hattingh en Veronica Potgieter. Voor: Shannon van der Sandt.

 

Lees ook: Arende maak sommer gou ’n paar rand

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button