Editor's noteNewsSchools
Leerders samel fluks kos in vir die DBV
Twee graad ses leerders van die Sonneveld Akademie het onlangs die hoof van die skool, Steven Weber, genader met ’n voorstel om kos vir die Brakpan DBV in te samel.
Die twee leerders het die hele skool geïnspireer om betrokke te raak.
Lees ook: Sonneveld Akademie kies sy leiers vir 2018
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.