Leerders maak harte oop vir kinders met kanker

Sonneveld Akademie het verlede Woensdag (28 Maart) kontant aan die Cupcakes for Kids organisasie geskenk nadat drie leerders, vir wie die organisasie na aan die hart lê, ’n fondsinsamelingsprojek gereël het.

Leerders het R5 betaal om hul hare in pienk of blou te laat spuitverf.

Belinda Roux het ’n sertifikaat aan Steven Webber (hoof) oorhandig vir die skool se ondersteuning van die Cupcakes for Kids organisasie.
Cheray Herron spuitverf Liané Brits (graad een) se hare.

Lees ook: Groot pret by Sonneveld Akademie se karakterdag

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Exit mobile version