Editor's noteNewsSchools

Netbalspelers word raakgesien

Sewe netbalspelers van die Laerskool Dalview het onlangs die keurders beïndruk en het na die D5-netbalproewe deurgedring.

Die o-12 netbalspelers, wat gekies is, is van (links): Izelle Swart, Lumé Fourie, Tinielle Wessels en Anieka Boshoff.

Lees ook: Blinknuwe leiers by Laerskool Dalview

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button