Morries se blinknuwe leiers is reg vir 2018

Die Laerskool Môrewag het onlangs hul leerlingraad vir 2018 aangekondig.

Die leerders wat op die leerlingraad van die Laerskool Môrewag dien is, agter (van links): Mellisha Beukes, Jade Bibbey, Jessica Pulvenis, Anel Kriel, Zander Fourie, Jarin Datnow, Ashwin McDonald en Alisandro Cloete. Middel, agter: Chardeny Jacobs, Charonica van den Berg, Cheyenne Jordaan, Kayla van Aardt, Jody van Zyl, Georgia Venter en Abigail Strydom. Middel, voor: Dudley Mans, Lauritz du Plooy, Debora van Antwerpen, Chanté van Wyngaardt en Armand Lubbe. Voor: Mario Do’a Faustino, Leonie Steyn, Leigh du Plessis, Karin Steyn, Trystan Damster en Ashwill McDonald.

Lees ook: Graad eentjies op hul pos by die Laerskool Môrewag

Volg ons: 

Instagram
Twitter
Facebook

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version